Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is ân opwindende en verweefde debuut uit ân jong digter se pen. Met ân eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in ân multikulturele samelewing die natuur en ons ekologiese voetspoor verganklikheid menswees en die liefde.