Arnelia is vasbeslote om 'n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende 'n ou goudgeel kombi in 'n mobiele eetplek omskep is dit die begin van 'n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. 'n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.
Published Date:
18/08/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm