Aristoteles die kat is omgekrap toe hy uitvind Anna soek 'n hond vir haar verjaardag. 'n Irriterende keffende hond! Aristoteles besluit al manier hoe hy Anna gaan laat besef hoe belangrik hy in haar lewe is is om weg te loop. Ongelukkig is die lewe van 'n straatkat nie heeltemal wat Aristoteles verwag het nie ...
Published Date:
01/07/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm