y't die selfhelpboeke gelees die vrouetydskrifte gefynkam. Maar steeds bly Meneer Reg sy belangstelling verloor. In As die Bokke nie wil cuddle nie kry jy 'n eksklusiewe kykie na die binnekamers van mans se gedagtes en wat jy moet doen as jy nie op die rak wil bly sit nie.