Die Duitse filosoof Arthur Schoepenhauer (1788-1860) het 'n groot en belangrike bydrae tot die Westerse denke gelewer. In die gedeeltes van sy geskrifte wat in hierdie boek vertaal is het hy iets gedoen want min filosowe gewoonlik doen: dit is om te skryf oor daardie ontwykende begrip lewensgeluk.