Fanie Olivier se nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou Rike en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende gestroopte en deerniswekkende verse deur 'n digter wie se stem veels te lank stil was.
Published Date:
06/04/2010
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm