Hierdie Graad 10 Ekonomie 3-in-1 studiegids gebruik ân logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lê van ân stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.