’n Kontreiwoordeboek wat nie net taalkundiges nie maar enigiemand met ’n belangstelling in woorde en uitdrukkings van voor tot agter kan deurlees. Heelwat inskrywings is die produk van die outeur se briefwisseling en gesprekke met taalgebruikers oor die hele taalspektrum en word die taal van meer as 700 kontreie hier in een uitgawe te boek gestel.