Pad na die skavot is 'n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celeste du Toit is Armand de Bordeaux meer as 'n werkgewer â hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly want hy is 'n graaf 'n skatryk edelman en sy 'n gewone bediende.