Die 25-jarige Lammie de Villiers van die Pretoria-kommando het op Spioenkop gesterf. Die leerstewels wat hy gedra het – en ook generaal Christiaan de Wet se saal ’n rare velduniform van die ZAR Staatartillerie en die kerse wat die Boervrou Kotie Steenkamp by haar gehad het toe sy in die veld geleef het is van die objekte in hierdie boek.
Author:
Oorlogsmuseum van die Boererepublieke