Andries Anders vertel die verhaal van 'n droomverlore skaap wat graag reis. Hy het in die noorde aan die kus langs 'n gestreepte rooi vuurtoring sy plek tussen 'n trop skape gevind. Wanneer die wind egter stories oor die see aanwaai en van verre plekke vertel ontwaak sy avontuurlus.