Chris Minnaar is 'n 78-jarige skrywer wat op sy oudag vir die soveelste keer verlief raak. Maar Rachelle is getroud en deur haar raak Chris ook betrek in 'n vriendskap met haar man 'n fotograaf.
Dimensions:
152 mm x 222 mm x 15 mm
Published Date:
10/01/2004
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd