André P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.
Published Date:
08/05/2019
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Dimensions:
152 mm x 233 mm x 15 mm