Anderkant die spieel is ân storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is. Vir elke vrou wat al gewens het sy kon die uitgevrete rotte in haar kombuis â en huwelik â met ân .22 wegblaas en wat vroualleen ân Swartwoudkoek kan baasraak.