In hierdie publikasie word die unieke genealogiese afkoms van die Stellenbosse slawe en die oorsprong van die bruin gemeenskap bestudeer. Die menings hierin opgeneem word gerugsteun deur die verwerking van oorspronklike dokumente uit die Kaapse Argief wat op die ingeslote kompakskyf gelees kan word.