Home/General Books/Als Wat Ek Van Leierskap Weet Het My Kinders My Geleer - Keith Coats
Description
'Kan ek die kar bestuur?' is 'n bekende refrein vir die meeste ouers. Maar is daar 'n les te leer in die manier waarop ons die kwessie rondom beheer vertroue en opleiding hanteer -- 'n les wat deur leiers in die sake-omgewing toegepas kan word?