Hierdie gids maak deel uit van die Eerste veldgids-reeks wat ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidsies is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige.