Die Alfadokument beloof om moontlik een van 2019 se groot gunstelinge te wees. Die skrywer het ân enorme gaping in die mark gevul met ân samesweringsriller wat gemaklik aanklank by lesers van internasionale en plaaslike spanningsverhale sal vind.