Om Divan Louw aantreklik te noem is soos om te se Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis waar maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit se byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie.
Published Date:
01/06/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm