Ewald kan nie wag vir die bekendstelling van die nuwe Aksieheld Austin-fliek nie. Hy speel immers die hoofrol! Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend Carlo 'n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die fliekteater is.
Published Date:
01/01/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm