Hierdie boek bied 'n oorsig van die tyd tussen die Ou en Nuwe Testamente en volg dan die verloop van Jesus se geboorte, predking en kruisiging chrnologies na. Die laaste paar hoofstukke kyk na Paulus as sendeling en skrywer en prediker.
Dimensions:
23 x 16 x 2 cm
Format:
Illustrated hardcover, No dust jacket
Author:
P.J. du Plessis, B.C. Lategan