Wat gaan agter die skerms van hierdie lewe aan? As jy al ooit hieroor gewonder het is hierdie boekie vir jou bedoel. Kom ons soek saam na antwoorde in hierdie interessante weergawe van die belangrikste verhaal wat jy ooit sal hoor. Die Evangelie volgens Markus is ook ingesluit.