Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm slaan die leser met die een kragtige golf van poetiese besinning na die ander: die Bedevaartslied (âOp die reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . â) Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied.
Published Date:
15/03/2014
Author:
Louis Esterhuizen
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm