Die eerste weergawe van die mees gesaghebbende boek oor die Afrikaanse taal die Afrikaanse Woordelys en spelreels is die eerste keer in 1917 uitgegee. Daarom dink die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns dit goed om 100 jaar later - in 2017 - 'n faksimilee-uitgawe daarvan uit te gee.