Hierdie is die eerste werklik omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. n Heel nuwe terrein vir taalkundige navorsing in Afrikaans word ontgin want die klem val in die besonder op die insigte wat n studie meebring.