Home/General Books/Afrikaans sonder grense: Gr 1: Grootboek pak - S. Gouws
Description
Afrikaans sonder grense is ân volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).