Anders as in Cas Vos se vorige bundels poesie (Vuurtong Gode van papier en Enkeldiep) verskyn die gode in Die afdruk van ons hande in vreemde gestaltes. Een van die stemme wat saampraat is die van stilte 'n stem uit die niet wat terugkeer na die niet.