Klara Francke het ân donker geheim. Sy is vasgekeer in ân giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur begin werk het is daar onmiddellik ân wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.
Author:
Van Rooyen-Wessels, Christelle