Om vyf minute oor tien op 29 September 1969, het 'n ontsettende ramp die gemeenskappe van Ceres, Tulbagh, Wolseley en Prince Alfred's Hamlet op hulle knieë gedwing. Geen persoon wat so 'n aardbewing nie self deurleef het nie, kan hom indinnk wat die inwoners daardie nag en in die dae wat gevolg het nie.
ISBN:
BFN9789000060832.TU
Publisher:
ARISTATA STOOR (HATFIELD)