Aan die Windkant is? vrolike kontemporere liefdesverhaal met onthoubare karakters wat in jou hart kruip. Met die persoonlike krisisse sal byna alle lesers kan identifiseer tog is dit geen somber storie nie. Daarvoor sorg haar aweregse humorsin en die onverwagse kinkels in die verhaallyn.