Johan Fourie slaag daarin om die strategiee van die wildstropers asook die pogings om hul te uitoorle op ân spannende wyse aan die leser voor te hou sonder om die leser te ontstel maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot watter uiterstes die stropers sal gaan.
Publisher:
African Sun Media Firm Sale