Tom en Lollie Smith span kragte saam om die ritmes van God deel van die intieme gesinsbande te maak. 7 ritmes vir kinders bied praktiese beginsels wat deur herhaling 'n ritme sal vorm om kinders meer soos Jesus te laat word. Die besprekingsvrae en praktiese oefeninge aan die einde van elke hoofstuk maak dit ideaal om die gesin te versterk.
Publisher:
CHRISTIAN ART (CUM BOOKS)