In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 ritmes binne 7 dae hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet.
Publisher:
CHRISTIAN ART (CUM BOOKS)