Ek kyk op en ek tel: Een twee drie...sewe-en-twintig agt-en-twintig. Daar is drie groepe van agt-en-twintig klein horisontale reghoekige ruite. Dit lyk soos tralies maar dis plat met glas tussenin. Ek kan nie slaap - soos al die vorige aande.
Published Date:
01/09/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm