Kyk met nuwe oe na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. 50 projekte wat in vaardigheidsvlak wissel van maklik to gevorderd en voorsiening maak vir die hele huis word onderneem. Die projekte bevat duidelike stap-vir-stap instruksies en gedetailleerde fotoâs. Wees kreatief!