Elf talentvolle ontwerpers van regoor die wereld verduidelik stap-vir-stap in 50 Lapblokprojekte hul gunstelingpatrone en -projekte. Hierdie unieke versameling vinnige en maklike naaldwerkprojekte sluit kontemporere idees vir doen-dit-self dekor bykomstighede en geskenke in - alles gemaak met behulp van vetkwarte.