Lekker kos is deel van Suid-Afrika se koserfenis en tradisionele boerekos beteken vir meeste mense huiskos soos net jou ma of ouma kon voorberei. 50 Boerekosgeregte is `n samestelling van goed-beproefde resepte uit die kombuise van die Vroue Landbouvereninging van die Noord-Kaap.
Dimensions:
210 mm x 260 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk