In sy jongste bundel kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk die magiese spel met die taal en die woord self die dans liefde verganklikheid.
Published Date:
12/05/2014
Author:
Breyten Breytenbach
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm