Die antwoord op die vraag wat vir die gelowige belangrik is vertel tegelykertyd watter waardes vir hom/haar uitstaan. Dit is op hierdie waardes wat die gelowige se besluite beinvloed en bepaal. Die Here se dat elkeen van ons wil he dat iemand ons liefhet.