Twee verhale in een vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend soms bisar soms histeries snaaks ... nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer die meester van die moderne Afrikaanse kortboek genoem is.